"Goddank dis hoogverraad en nie laagverraad nie!": Die rol van vroue in die Ossewa-Brandwag se verset teen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. (Afrikaans)
In: Historia, Jg. 57 (2012-11-01), Heft 2, S. 68-103
academicJournal
Zugriff:
The Ossewa-Brandwag (OB) was a mass-movement opposed to South Africa's participation in the Second World War on the side of Britain. Thousands of Afrikaners saw the OB as a movement in which they could express their opposition to the war and continue the volk's struggle against British authority. They referred to the OB as the Afrikaner's "Second Rebellion". Afrikaner women also joined the OB in their thousands and participated in all the activities of the movement - including the active resistance to the war effort. In spite of this there is no study that describes the role of women in this regard. This article explores the different forms of resistance women used to articulate their opposition to the war as part of the more activist nature of the OB. The influence of the metaphoric possibilities of the so called volksmoeder construction also comes under the looking glass. Of all the qualities of the volksmoeder especially the idea of women's "sense of independence" is evident in women's resist OB-women acted within the confines of the volksmoeder discourse and gave meaning to their constructed identity through their activities of resistance. By doing so they often transgressed and reconstructed pre-war gender norms. [ABSTRACT FROM AUTHOR]
Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Ossewa-Brandwag (OB) as massaorganisasie homself verset teen Suid-Afrika se deelname aan die oorlog aan die kant van Brittanje. Duisende Afrikaners het die OB gesien as 'n middel tot die voortsetting van die "volk" se stryd teen Britse oorheersing en het na die beweging verwys as die "Tweede Rebellie". Afrikanervroue het ook in hulle duisende deel uitgemaak van die OB se lidmaatskap en was ten nouste betrokke by alle aktiwiteite van die organisasie -- insluitende die verset teen Smuts se oorlogspoging. Ten spyte hiervan is daar geen historiese studie wat fokus op OB-vroue se agentskap in hierdie verband nie. Hierdie artikel verken die verskillende vorme wat vroue se verset aangeneem het as deel van die OB se aktivistiese aard. Daar word bepaal hoe vroue se agentskap beïnvloed is deur die metaforiese moontlikhede van die sogenaamde volksmoeder-konstruksie. Van al die kwaliteite van die volksmoeder het veral die idee van die vrou se "sin vir onafhanklikheid" bepaald in die OB se verset na vore getree. OB-vroue het binne die beperkings van die volksmoeder-diskoers, as reaksie op historiese gebeure, self betekenis gegee aan hulle gekonstrueerde identiteit en by wyse van hulle verset dikwels vooroorlogse gendernorme oorskry of rekonstrueer. [ABSTRACT FROM AUTHOR]
Copyright of Historia is the property of Historical Association of South Africa and its content may not be copied or emailed to multiple sites or posted to a listserv without the copyright holder's express written permission. However, users may print, download, or email articles for individual use. This abstract may be abridged. No warranty is given about the accuracy of the copy. Users should refer to the original published version of the material for the full abstract. (Copyright applies to all Abstracts.)
Titel: |
"Goddank dis hoogverraad en nie laagverraad nie!": Die rol van vroue in die Ossewa-Brandwag se verset teen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. (Afrikaans)
|
---|---|
Autor/in / Beteiligte Person: | Blignaut, Chad |
Zeitschrift: | Historia, Jg. 57 (2012-11-01), Heft 2, S. 68-103 |
Veröffentlichung: | 2012 |
Medientyp: | academicJournal |
ISSN: | 0018-229X (print) |
Schlagwort: |
|
Sonstiges: |
|